Free shipping on orders of $75 or more — New Zealand wide!
Hoe groot is die Ruimte? Hoe ver is die naaste ster? Wie was die laaste man op die maan? Soek jy antwoorde op hierdie en nog baie ander sulke vrae? Met antwoorde op meer as 70 van die belangrikste vrae wat jy graag wil weet, sal hierdie boek jou in 'n ruimte deskundige verander! Die talle pragfoto's en-sketse in volle kleur maak van hierdie boek die ideale naslaanwerk oor die ruimte!
“The book is in very good condition with minimal signs of wear. The cover is clean with vibrant colors and no noticeable creases or tears. The spine is intact and the pages are free from markings, highlighting, or annotations. The corners of the cover show slight wear but are not significantly damaged.”